Wat is dan nou lekkerder as ‘n bloedrooi, sappige tamatie? ‘n Plaasvars bos blomme? ‘n Stukkie klere spesifiek net vir jou gemaak?

Op soek na gansvere, fonteinwater of hooibale? Skaapvleis of bokhorings?

Ons boere is die ruggraat van die land. Van sonop tot sonsak werk ons dag na dag om seker te maak ons produkte land plaasvars by die eindbestemming.

Maar soms is daar middelmanne, verwerkingsprosesse, vervoer en gevreesde virusse wat dit moeilik maak om ons produkte plaasvars op die tafels te kry. Die boer en die verbruiker trek beide aan die korste ent.

Verbruikers is onseker oor die oorsprong van produkte, die varsheid van produkte, die hart van produkte.

Boere kry maar ‘n fraksie van die totale prys van eindprodukte, maar dra die grootste deel van die risiko.

Met TLU SA se Plaasvars e-Mark is daar nou die geleentheid vir die verbruiker om direk met die boer te gesels oor produkte.

Die platform werk eenvoudig:

Help ons boere om eerlik en eerbaar ‘n bestaan te maak. Koop plaasvars

Slegs produkte wat op 'n plaas geproduseer word, tuisgemaakte produkte, handgemaakte produkte en boerdery verwante dienste word toegelaat op hierdie verkoopplatform.

NUUTSTE PRODUKTE

Search Form
Beefmaster Stoetbul
R30,000
Eragrostis X Vinger gras bale
R330 of te ruil
Castille Soap
50
Sea and Salt
55
Milky Goodness
45
Bol-‘n-Vlieg
145
Boer seep
35
Bok en beesmelkkaas en jogurt
Verskeie
Regsadvies plaasbewoners
Standaard tariewe
Bosveldplaas wegbreek
Vanaf R749/nag/eenheid
Vleis Europese Bosvark
R50/kg
Canvas Dekor
R100-R3000

KATEGORIEË

Search Form
Search Provinsie

User Registration
Naam
Van
Gebruikernaam moet ten minste 8 karakters bevat. Slegs kleinletters (a-z) en syfers (0-9) word toegelaat.
Voer e-posadres in
Bevestig e-posadres
Wagwoord
Bevestig Wagwoord
Maksimum oplaaigrootte: 2.1MB
Heg 'n .jpg-, .png-, .gif- of .mpg-beeld aan. Deur 'n beeld aan te heg wat as u profielfoto gebruik kan word, voer u aan dat u die regte het om die beeld te gebruik en dat dit op geen manier onwettig, pornografies of gewelddadig is nie.