<< Terug
Groente saailinge vir die huistuin
Op aanvraag
Gauteng | Pretoria

Alle groente wat jy vars by 'n supermark kan koop is beskikbaar as groente saailinge. Begin jou eie groentetuin en wees verseker van n vars produk elke dag sonder vermorsing. Besoek ons webblad by www.diegroentetuin.co.za vir meer inligting en om te sien wat is beskikbaar is. Ons gee ook daar raad vir suksesvolle huis groentetuine. Ons produkte is beskikbaar by geselekteerde supermarkte soos op ons webblad aangedui. U kan ook direk bestel vir aflewering per vooraf gereëling. Groothandel navrae welkom. Besoek ons elke Saterdag by Pretoria Boeremark stallietjie nr. 217 en 218

Verkoper besonderhede

Erika Meintjes | 0726269868
Klik hier indien jy 'n e-pos wil stuur.

User Registration
Naam
Van
Gebruikernaam moet ten minste 8 karakters bevat. Slegs kleinletters (a-z) en syfers (0-9) word toegelaat.
Voer e-posadres in
Bevestig e-posadres
Wagwoord
Bevestig Wagwoord
Maksimum oplaaigrootte: 2.1MB
Heg 'n .jpg-, .png-, .gif- of .mpg-beeld aan. Deur 'n beeld aan te heg wat as u profielfoto gebruik kan word, voer u aan dat u die regte het om die beeld te gebruik en dat dit op geen manier onwettig, pornografies of gewelddadig is nie.