<< Terug
Bulshoek Wegbreek
R800
Wes-Kaap | Clanwilliam

Houthuis beskikbaar teen die Bulshoekdam, 25km uit Clanwilliam uit. Kom en geniet n wegbreek teen die dam!
Slaap 6 mense.
Het n badkamer met stort en toilet.
Kombuis met messegoed , yskas ,ketel, mikrogolf, klein stoof.
Buite braai area ,waar jy oor die dam kyk.

Verkoper besonderhede

Beanca Wiese | 0745859944
Klik hier indien jy 'n e-pos wil stuur.

User Registration
Naam
Van
Gebruikernaam moet ten minste 8 karakters bevat. Slegs kleinletters (a-z) en syfers (0-9) word toegelaat.
Voer e-posadres in
Bevestig e-posadres
Wagwoord
Bevestig Wagwoord
Maksimum oplaaigrootte: 2.1MB
Heg 'n .jpg-, .png-, .gif- of .mpg-beeld aan. Deur 'n beeld aan te heg wat as u profielfoto gebruik kan word, voer u aan dat u die regte het om die beeld te gebruik en dat dit op geen manier onwettig, pornografies of gewelddadig is nie.