<< Terug
Lapboek - Kontrasboekie
R100
Gauteng | Pretoria

Lapboeke is 'n ideale manier om jou baba aan interessante beelde of prente bloot te stel. ‘n Nuwe baba se retina is nog nie volledig ontwikkel nie en daarom is hoë kontras beelde, in wit en swart, ‘n goeie manier om hul visuele volwassenheid te bevorder. Omdat jou 6 maande oue baba daarvan hou om alles in sy/haar mond te druk, kan hierdie lapboek maklik in die wasmasjien of met die hand gewas word.
Besoek OppiLappe op Facebook vir meer inligting.

Verkoper besonderhede

Rachelle Rossouw | 0727680854
Klik hier indien jy 'n e-pos wil stuur.

User Registration
Naam
Van
Gebruikernaam moet ten minste 8 karakters bevat. Slegs kleinletters (a-z) en syfers (0-9) word toegelaat.
Voer e-posadres in
Bevestig e-posadres
Wagwoord
Bevestig Wagwoord
Maksimum oplaaigrootte: 2.1MB
Heg 'n .jpg-, .png-, .gif- of .mpg-beeld aan. Deur 'n beeld aan te heg wat as u profielfoto gebruik kan word, voer u aan dat u die regte het om die beeld te gebruik en dat dit op geen manier onwettig, pornografies of gewelddadig is nie.