Pekanneute halwes in verskeie verpakkings. 80gram: R25; 250 gram: R60; 1 kg: R200. Pekanneut stukkies: 1 kg: R180. Sal per koerier versend word - teen beste prys.