100% suiwer heuning vanuit ons eie byekorwe. Geen preserfeer middels. Geen pasturisering nie. Slegs uitgesig om byewas te verwyder.
Wild Blossom of Bluegum beskikbaar afhangend van wat op tyd van bestelling uitgehaal is.
Johan Nel | 073 210 4624
Klik hier indien jy ‘n e-pos wil stuur.